Self-publikasie Aansoekvorm

Voltooi die inligting hier onder en ons sal so gou doenlik antwoord

Vertel ons 'n bietjie meer oor jouself

Ons stel belang om meer oor ons skrywers tewete te kom. Gebruik die ruimte hieronder, om ons 'n bietjie meer oor jouself te vertel. Het jy al enige ander boeke of kortverhale geskryf? Wat is jou belangstellings of stokperdjies. Is daar enige ander inligting oorjou wat jy dink belangrik vir ons sal wees

Vertel ons meer van jou boek.

Waaroor gaan jou boek? As jy 'n kort lokteks moet skryf wat mense sal aanmoedig om jou boek te koop, wat sal jy skryf. Gebruik die ruimte hier onder om ons meer te vertel waaroor jou boek gaan en waarom jy dink mense in die boek sal belangstel.